Oberhausen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Oberhausen
Oberhausen Centro.JPG

Kaart Wapen
Locator map OB in Germany.svg
DEU Oberhausen COA.svg
Vlag
Flagge Oberhausen.svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of North Rhine-Westphalia.svg Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°28′N 6°52′O
 Stigting 1847
 Stadstatus 10 September 1874
 Oppervlakte:  
 - Totaal 77,1 vk km
 Hoogte bo seevlak 42 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 212 568[1]
 - Bevolkingsdigtheid 2757/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Klaus Wehling (SPD)
 Amptelike Webwerf oberhausen.de

Oberhausen (Nederduits: Overhus) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 212 568 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 77,1 km². Die stad is in 1847 gestig en het op 10 September 1874 stadstatus gekry. Tot November 2012 was Oberhausen bekend as die stad met die hoogste skuld per kapita in Duitsland, totdat die stad se finansiële situasie deur 'n toekenning van die land Noordryn-Wesfale verlig is.[2]

Verwysings[wysig]