Okavangorivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Okavangorivier
Die Okavangorivierdelta.
Die Okavangorivierdelta.
Okavango River Basin map.png
Die stroomgebied van die Okavangorivier.
Oorsprong Hoogland van Bié (Angola)
Monding Okavangodelta in Botswana
Stroomgebied Angola, Namibië, Botswana
Lengte 1 600 km (994 myl)
Gemiddelde afloop 475 m³/s (16 774 cu ft/s)
Stroomgebiedoppervlakte 530 000 km² (204 634 myl²)
Kaart van die Okavangodelta.
Kaart van die Okavangodelta.
Padbordjie in Botswana.

Die Okavangorivier ontspring in die hooglande van Angola en vloei dan suidooswaarts voor dit in die Okavangodelta invloei in Botswana. Dit is een van die min riviere wat nie in die see uitmond nie. Die rivier vorm ook 'n deel van die grens tussen Angola en Namibië.

Vislewe[wysig]

Van die visse wat hier voorkom sluit in: