Opheusden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Opheusden
Ligging van Opheusden op 'n kaart (Gelderland)
Opheusden
Opheusden
Ligging van Opheusden in Gelderland
Koördinate: 51°55′60″N 5°37′47″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Gelderland-Flag.svg Gelderland
Munisipaliteit Flag Neder Betuwe.png Neder-Betuwe
Bevolking
 - Dorp 5,830

Opheusden is ’n dorp in die munisipaliteit Neder-Betuwe in die provinsie Gelderland in Nederland. Die dorp het ongeveer 6 000 inwoners. In Opheusden staan die grootste kerk van Nederland, die Gereformeerde Gemeente in Nederland met 2 850 sitplekke.

Opheusden is ook bekend vir die hoeveelheid boomkwekerye wat daar is.

Kerk van die Gereformeerde Gemeente in Nederland