Oracle Corporation

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oracle Corporation
Oracle logo.svg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 16 Junie 1977
Hoofkantoor Redwood City, Kalifornië, Verenigde State
Sleutelpersone Jeff Henley (hoof uitvoerende beampte)
Larry Ellison (voorsitter van die Raad)
Safra Catz (president)
Mark Hurd (president)
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Vermaak-sagteware
rekenaarhardeware
Produkte Oracle Applications, Oracle Database, Oracle Enterprise Manager, Oracle Fusion Middleware, bedieners, rekenaars, stoor
Inkomste $37,18 miljard[1] (2013)
Bedryfsinkomste $14,68 miljard[1] (2013)
Netto inkomste $10,92 miljard[1] (2013)
Werknemers 122 458[1] (2013)
Webwerf oracle.com

Die woord Oracle kan verwys na die Amerikaanse maatskappy Oracle Korporasie, of die Oracle databasis sagteware wat hulle skryf en versprei.

Die maatskappy[wysig]

Oracle Korporasie se hoofkantoor.

Oracle se hoofkantoor is geleë in Redwood Shores, Kalifornië, VSA. Hulle aandele word op die New Yorkse aandelebeurs genoteer.

Die Oracle databasis[wysig]

Oracle word beskou as een van die mees populêre databasis-beheerstelsels ter wêreld. Die Oracle databasis is beskikbaar op meeste bedryfstelsels insluitend Microsoft Windows, Linux en Unix.

Ander produkte[wysig]

Oracle verskaf talle ander sagteware produkte, onder andere:

  • Oracle Applications (Industrie applikasies)
  • Oracle Colaboration Suite (sluit in e-pos, telefonie, ens.)
  • Ontwikkelingspakete (Oracle Forms, Reports, ens.)

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (en) Oracle Corporation Financial Statements”. United States Securities and Exchange Commission.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Oracle Corporation (kategorie)