Oran

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oran
وهران
Uitsig oor die seehawe
Uitsig oor die seehawe
Wapen van Oran
Wapen
Ligging van Oran op 'n kaart (Algerië)
Oran
Oran
Koördinate: 35°42′10″N 0°38′57″O
Land Vlag van Algerië Algerië
Provinsie Oran
Bevolking (2009)
 - Stad 674 273

Oran (Arabies: وهران) is die tweede grootste stad in Algerië en hoofstad van die Oran-provinsie. Die stad het 'n bevolking van sowat 675 000 en ongeveer 1 miljoen mense in die metropolitaanse gebied.