Otto Jespersen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Otto Jespersen
Otto Jespersen.jpg
Otto Jespersen in 1915

Naam Jens Otto Harry Jespersen
Gebore 16 Julie 1860
Randers, Denemarke
Oorlede 30 April 1943 (op 82)
Roskilde, Denemarke
Blyplek Kopenhagen
Nasionaliteit Vlag van Denemarke Denemarke
Vakgebied Taalkunde
Bekend vir skepping van Novial

Otto Jespersen (16 Julie 1860 in Randers - 30 April 1943) was 'n Deense taalkundige.

Hy was van 1893 tot 1925 professor van die Engelse taal aan die Kopenhagen Universiteit.

Novial[wysig]

Novial is 'n kunsmatige taal wat deur Jespersen geskep is. Vroëre kunsmatige tale soos Esperanto en Ido was vir hom problematies. Hy was ook die eerste professionele taalkundige wat so 'n poging aangewend het.

Bibliografie[wysig]