Parasiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Tor met parasiete op sy lyf.

'n Parasiet is 'n organisme wat op of binne 'n ander organisme, die gasheer, lewe. Gewoonlik is die verhouding nadelig vir die gasheer.