Patroon (munisie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Verskillende patrone.

'n Eenheidspatroon (kortweg patroon) van 'n vuurwapen omvat alles wat nodig is om 'n skoot af te vuur. Dit sluit in die koeël (punt), die kruitlading, die slagdoppie en die patroondop.

'n Patroon wat baie kleiner koeltjies bevat word 'n haelpatroon genoem en word hoofsaaklik vir die jag van klein wild gebruik.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Patrone (kategorie)