Patroon (vorm)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
"Trellis" (latwerk) van William Morris, plm. 1864

'n Patroon bestaan uit 'n herhaling van eenvoudiger eenhede of ontstaan as gevolg van die herhaalde toepassing van dieselfde reëls.

Wiskunde[wysig]

Wiskunde word algemeen beskryf as die wetenskap van patrone. Enige reeks getalle wat deur 'n wiskundige funksie gemodelleer kan word word as 'n patroon beskryf.

Musiek[wysig]

Musiek volg gewoonlik 'n bepaalde patroon met 'n sekwensie van note, dromme of perkussie.