Peter Duesberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Peter H. Duesberg (gebore 2 Desember 1936 in Duitsland) is tans 'n professor van molekulêre- en selbiologie aan die Universiteit van Kalifornië, Berkeley. Hy het bekendheid verwerf vir die identifisering en kartisering van die src-geen, die eerste erkende onkogeen in die 1970's. Tans is hy meer bekend vir sy kontroversiële siening dat MIV nie VIGS veroorsaak nie.