Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park*
Unesco-wêrelderfenisgebied

Phongnhacave.jpg
Die Tiên Sơn-grot in die Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park.
Ligging van Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park op 'n kaart (Viëtnam)
Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park
Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park
Koördinate: 17°32′14″N 106°09′04″O
Lande Vlag van Viëtnam Viëtnam
Tipe Natuur
Kriteria viii
Verwysings 951
Streek Asië
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2003  (27ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Die Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park (Viëtnamees: Vườn quốc gia Phong Nha-Kẻ Bàng) is 'n nasionale park in die Sosialistiese Republiek van Viëtnam. Phong Nha-Ke Bang lê 20 km van die Suid-Sjinese See en 450 km suid van Hanoi. Dong Hoi-lughawe is 44 kilometer noord van Phong Nha-Ke Bang geleë. Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park is 50 kilometer noord van Dong Hoi geleë. Die park bevat 300 grotte met 'n totale lengte van 70 km. Die park is in 2003 as een van UNESCO se wêrelderfenisgebiede in gelys.

Eksterne skakels[wysig]