Ptolemaida

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ptolemaida
Πτολεμαΐδα
Ptolemaida, Kozani prefecture, Greece - aerial view.jpg
Wapen van Ptolemaida
Wapen
Ligging van Ptolemaida op 'n kaart (Griekeland)
Ptolemaida
Ptolemaida
Koördinate: 40°31′N 21°41′O
Land Vlag van Griekeland Griekeland
Streek Wes-Masedonië
Streeks-eenheid Kozani
Munisipaliteit Eordaia
Oppervlak
 - Stad 217,901 km²  (84 vk m)
Bevolking (2011)
 - Stad 45 450
 - Digtheid 209/km² (540/vk m)
Poskode 502 00
Skakelkode(s) 24630
Webwerf: www.ptolemaida.gr

Ptolemaida (Grieks: Πτολεμαΐδα) is 'n stad met 45 450 inwoners in die regio van Wes-Macedonië, Griekeland. Die stad is 'n van die belangrikste industriële sentra van Griekeland en het sy naam van Ptolemeos Lagos, die eerste generaal van Alexander die Grote. Op verskillende plekke in die stad word grafte uit die Hellenistise tyd aangetref.