Ramshoringskulp

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ramshoringskulp
Dorsale aansig van 'n wyfie.
Ventrale aansig van wyfie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Mollusca
Klas: Cephalopoda
Subklas: Coleoidea
Superorde: Decapodiformes
Orde: Spirulida
Suborde: Spirulina
Familie: Spirulidae
Owen, 1836
Genus: Spirula
Lamarck, 1799
Spesie: S. spirula
Binomiale naam
Spirula spirula
(Linnaeus, 1758)
Sinonieme
  • Nautilus spirula Linnaeus, 1758

Die Ramshoringskulp (Spirula spirula) is klein, inkvisagtige diere wat selde gesien word. Die skulp is silindries in 'n spiraal gevorm. Die dier leef in die diepsee waar dit dryf in die water. Dit verwar roofdiere deur ink uit inkkliere uit te spuit.

Bron[wysig]