Rooms-Katolieke Kerk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Rooms Katoliek)
Spring na: navigasie, soek
Sint Pieterskerk, Vatikaanstad

Die Rooms-Katolieke Kerk is die grootste Christelike godsdienstige denominasie[1][2] en het meer as 'n miljard lede. Die setel van die kerk is in die Vatikaanstad in Rome.

Die Pous, die Biskop van Rome en Petrus se Opvolger onderskei dié kerk van ander Christelike denominasies. Die Pous word gereken as sigbare bron en fondasie van die eenheid van die kardinale, en biskoppe sowel as die hele kerk. Die vorige pous, Benedictus XVI, het op 28 Februarie 2013 geabdikeer. Na 'n stemming in die konklaaf is die Argentynse kardinaal Jorge Mario Bergoglio op 13 Maart 2013 tot die nuwe pous, Franciscus I, verkies.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: