Sabha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sabha
سبها‎
Ligging van Sabha op 'n kaart (Libië)
Sabha
Sabha
Koördinate: 27°2′20″N 14°25′35″O
Land Vlag van Libië Libië
Bevolking (2011)
 - Stad 130 000

Sabha of Sebha (Arabies: سبها‎, Italiaans: Sebha) is 'n stad in suidwestelike Libië. Dit is die hoofstad van die huidige Sabha distrik.