Saint-Hyacinthe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Saint-Hyacinthe
Porte des Anciens Maires
Porte des Anciens Maires
Wapen van Saint-Hyacinthe
Wapen
Ligging van Saint-Hyacinthe op 'n kaart (Quebec)
Saint-Hyacinthe
Saint-Hyacinthe
Koördinate: 45°37′33″N 72°56′47″W
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Quebec
Region Montérégie
Regionale County Les Maskoutains
Stigting 1849
Geïnkorporeer op 27 Desember 2001
Regering
 - Burgemeester Claude Bernier
Oppervlak
 - Land 188,69 km² (72,85 vk m)
 - Metro 409,56 km² (158,13 vk m)
Bevolking (2011)
 - Stad 53 236
 - Digtheid 273,6/km² (709/vk m)
 - Metropolitaans 55 823
 - Metrodigtheid 136,3/km² (353/vk m)
Tydsone EST (UTC-05:00)
 - Somer (DST) EDT (UTC-04:00)
Poskode J25
Skakelkode(s) 450
Webwerf: ville.st-hyacinthe.qc.ca
'n Uitsig oor die Yamaskarivier

Saint-Hyacinthe (Frans: Ville de Saint-Hyacinthe) is 'n stad in die Montérégie-gebied van die Kanadese provinsie Quebec. Die stad lê aan die Yamaskarivier, naby Montreal. Daar is sowat 53 236 inwoners (2011).

Die stad is gestig in 1849 en het in 1857 stadstatus verkry. Saint-Hyacinthe het in 2002 met ander dorpe saamgesmelt. Die katedraal van Saint-Hyacinthe staan bekend vir sy orrels. Saint-Hyacinthe is die sentrum van die belangrikste landbougebied van Quebec. Nywerhede sluit voedsel, hout, tekstiel, meubels, biotegnologie en plastiek in.

Met die Faculté de médecine vétérinaire de l'Université de Montréal (Departement Veeartsenykunde van die Universiteit van Montreal) beskik die stad ook oor 'n tersiêre instelling.