Serie A

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Serie A is die hoogste sokkerafdeling in Italië. Twintig klubs speel in hierdie betaalde manskompetisie. Elke klub speel twee keer per seisoen teen mekaar, met een weg-, en een tuiswedstryd. Teen die einde van die seisoen word die onderste drie spanne afgeskuif (gerelegeer) na die Serie B (tweede vlak van die Italiaanse sokker).

Juventus het met 28 titels die meeste kampioenskappe gewen, is tans die kampioene.

Klubs in seisoen 2011/12[wysig]