Shugo Tokumaru

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Shugo Tokumaru
Shugo Tokumaru.jpg
Shugo Tokumaru (op kitaar) by die Bowery Ballroom.
Geboortenaam トクマルシューゴ
Geboorte 1980
Japan
Genre(s) Indievolksmusiek, indiepop
Instrument(e) Stem, kitaar
Aktiewe jare 2004 — hede
Uitgewer(s) Compare Notes, Music Related, Active Suspension, Lil' Chief, P-Vin, Almost Gold
Webwerf shugotokumaru.com
Assosiasies Gellers, Mesomeso, Tenniscoats
Portal.svg Musiekportaal

Shugo Tokumaru (Japannees: トクマルシューゴ) (* 1980) is 'n Japannese musikant en multiïnstrumentalis wie se styl invloede van pop, volksmusiek, en elektroniese musiek inkorporeer. Hy is ook lid van die groep Gellers. Sy eerste soloalbum, Night Piece, is in 2004 vrygestel en sy tweede album, L.S.T. in 2005. Sy nuutste album, Exit, is op 19 Oktober 2007 deur P-Vine in Japan vrygestel. Almost Gold het Exit op 2 September 2008 internasionaal vrygestel.

Eksterne skakels[wysig]