Sjabloon:Sleutel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek


vertoon 'n kaartsleutel met 'n gekleurde boksie.

Gebruik
{{sleutel|kleur|etiket}}

waar kleur een van die aanvaarde HTML-kleure is (sê maar 'n algemene kleurnaam, in Engels, of anders met heksadesimale syfers, soos onder). kleur word gebruik as agtergrondelement met css en kan dus ook 'n beeld wees.


Voorbeeld
{{sleutel|black|Afrika}}
{{sleutel|green|Amerikas}}
{{sleutel|blue|Oseanië}}
{{sleutel|#ff0|Europa}}
{{sleutel|#ff2800|Asië}}


   Afrika

   Amerikas

   Oceanië

   Europa

   Asië