Skroewedraaier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Om 'n skroef vas te draai:
(a) Plaas die skroewedraaier se punt in die skroef se gleuf.
(b) Draai die skroewedraaier se handvatsel kloksgewys.
'n Platpunt-skroewedraaier.
Skroef met 'n plat gleuf benodig platpunt-skroewedraaier.

'n Skroewedraaier is 'n stuk gereedskap wat gebruik word om skroewe mee vas te draai. 'n Skroewedraaier kan ook gebruik word om skroewe los te draai.

Die twee basiese soorte skroewedraaiers is die platpunt- en ster-skroewedraaier. Die keuse van die regte skroewedraaier om te gebruik hang van vorm van die sleuf in die skroef se kop af.

Draai die skroewedraaier se handvatsel kloksgewys om vas te draai, en anti-kloksgewys om los te draai.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Skroewedraaier (kategorie)