Skuifmodulus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Illustrasie van skuifspanning.

In materiaalkunde en sterkteleer, word die skuifmodulus gedefinieer as die verhouding tussen skuifspanning en trekspanning, aangedui deur G, soms S of μ.

G \ \stackrel{\mathrm{def}}{=}\   \frac {\tau_{xy}} {\gamma_{xy}} =  \frac{F/A}{\Delta x/I} = \frac{F I}{A \Delta x}

waar

\tau_{xy} = F/A \,, die skuifspanning;
F = die krag wat daarop inwerk;
A = die area waarop die krag inwerk;
\gamma_{xy} = \Delta x/I = \tan \theta \,, die trekspanning;
\Delta x = die transversale verplasing; en
I = die aanvanklike lengte

Die skuifmodulus word gewoonlik in gigapascal (GPa) uitgedruk.