Skubreptiel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Squamata)
Spring na: navigasie, soek
Skubreptiele
Seelikkewaan
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Sauropsida
Orde: Squamata
Oppel, 1811
Swart: verspreiding van Squamata
Swart: verspreiding van Squamata

Skubreptiele, ook bekende as Squamata, is die grootste orde van reptiele, insluitende akkedisse en slange. Lede van die orde word aan hul vel gekenmerk, wat horingagtige skubbe dra. Hulle besit ook die kwadraadbeen, wat dit moontlik maak on die boonste kaak afsonderlik van die breinskedel te beweeg. Dit is veral sigbaar by slange, wat hul kake ontkoppel om groot prooi te verorber.