Steely Dan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Steely Dan
Steely Dan - Donald Fagen - Luzern 2007.jpg
Steely Dan in 2007
Oorsprong New York, Verenigde State
Genre(s) Jazz
Rock
Aktiewe jare 1972–1981, 1993–nou
Uitgewer(s) ABC, MCA, Giant, Reprise
Webwerf http://steelydan.com/
Lede Donald Fagen
Walter Becker
Gewese lede Denny Dias
Jeff "Skunk" Baxter
Jim Hodder
David Palmer
Jeff Porcaro
Michael McDonald
Royce Jones
Portal.svg Musiekportaal

Steely Dan is 'n beroemde Amerikaanse popgroep, die kern van hierdie groep word gevorm deur Donald Fagen en Walter Becker. Die genre van Steely Dan word as Jazz / Jazz Rock gekenmerk, hul styl is taamlik uniek. Die hoogtepunt van Steely Dan was in die jarige sewentig. Maar Steely Dan tree ook vandag nog gereeld op. Steely Dan word geroem om hul intelligente tekste en hul musikale vakmanskap. Enkele bekende liedjies is Hey nineteen, Do it again en Rikki don't lose that number.

Diskografie[wysig]

  • Can't Buy a Thrill (1972)
  • Countdown to Ecstasy (1973)
  • Pretzel Logic (1974)
  • Katy Lied (1975)
  • The Royal Scam (1976)
  • Aja (1977)
  • Gaucho (1980)
  • Two Against Nature (2000)
  • Everything Must Go (2003)

Eksterne skakels[wysig]