Stephen Fry

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stephen Fry Sportportaal
Volle naam Stephen Perry Fry
Geboortedatum 14 Julie 1924
Geboorteplek Somerset-Wes, Suid-Afrika
Sterftedatum 29 Junie 2002 (op 77)
Sterfteplek Somerset-Wes
Skool Diocesan College
Universiteit Universiteit van Kaapstad
Beroep Elektriese Ingenieur, Boer
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Garrison, Universiteit van Kaapstad, Villagers, Somerset Wes
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Westelike Provinsie, Wes Transvaal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1951-1955 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 13

Stephen Fry, gebore as Stephen Perry Fry (14 Julie 1924,Somerset-Wes - 29 Junie, 2002, Somerset-Wes) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se drie-en-twintigste Springbokkaptein.

Bron[wysig]

Eksterne skakels[wysig]