Strata SE1

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Strata.jpg

Strata SE1 (ook bekend as Castle House) is 'n wolkekrabber in Southwark, Londen. Die gebou is in 2010 voltooi en het 'n hoogte van 148 meter en 43 verdiepings.

Fotogalery[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Strata SE1 (kategorie)