Suid-Sentraal-Alaska

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Suid-Sentraal-Alaska in Alaska

Suid-Sentraal-Alaska bestaan uit die gedeelte van die staat Alaska, Verenigde State van Amerika, vanaf die kus en opwaarts na die Golf van Alaska.

Die area sluit in die Alaska Skierreiland, Kodiak Eiland, die Kenai Skierreiland, Cook Inlet, en Prins William Sound. Visvang en petroleumproduksie is die belangrikste ekonomiese aktiwiteite.

Die vernaamste stad is Anchorage, Alaska. Ander stede sluit in Kenai, Valdez, Homer en Seward.