Tandja Mamadou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tandja Mamadou
Tandja Mamadou

Tandja Mamadou in 2007


President van Niger
Ampstermyn
22 Desember 1999 – 18 Februarie 2010
Eerste Minister Ibrahim Hassane Mayaki, Hama Amadou, Seyni Oumarou, Albadé Abouba (waarnemend), Ali Badjo Gamatié
Voorafgegaan deur Daouda Malam Wanké
Opgevolg deur Salou Djibo

Persoonlike besonderhede
Gebore 1938
Mainé-Soroa, Frans-Wes-Afrika (tans Niger)
Politieke party National Movement for the Development of Society
Eggenoot/eggenote Laraba Tandja

Tandja Mamadou (1938) was van 1999 tot 2010 die president van Niger. Hy is in Februarie 2010 met 'n staatsgreep afgesit.