The Field

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
The Field
The Field at Era New Horizons 2009 3.jpg
Geboortenaam Axel Willner
Oorsprong Stockholm (Swede)
Genre(s) Minimalistiese techno
Aktiewe jare 2005 — hede
Uitgewer(s) Kompakt
Portal.svg Musiekportaal

The Field is 'n Sweedse technokunstenaar wat uit die sololid Axel Willner bestaan en sedert 2005 vanuit Stockholm aktief is. In 2007 het hy sy debuutalbum From Here We Go Sublime onder die Duitse platemaatskappy Kompakt se etiket uitgegee.

Diskografie[wysig]

  • From Here We Go Sublime (2007)
  • Yesterday & Today (2009)
  • Looping state of mind (2011)

Eksterne skakels[wysig]