The Unicorns

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
The Unicorns
Oorsprong Montreal, Quebec (Kanada)
Aktiewe jare 2000 — 2004
Uitgewer(s) Caterpillars of the Community, Alien8
Gewese lede Nicholas Thorburn
Alden Penner
Jamie Thompson
Assosiasies Th' Corn Gangg, Islands, Clues
Portal.svg Musiekportaal

The Unicorns was 'n indiepopmusiekgroep vanuit Montreal, Quebec (Kanada) wat in Desember 2000 deur Nicholas Thorburn en Alden Penner gevorm is en later deur Jamie Thompson in Desember 2003 aangevul is.[1]

Diskografie[wysig]

Albums[wysig]

  • Three Inches of Blood (vroeëre aparte demos)
  • Unicorns Are People Too (Caterpillars of the Community, 500 kopieë, Maart 2003)
  • Who Will Cut Our Hair When We're Gone? (Alien8, November 2003; Swart/Pienk viniel op March 2004 vrygestel)

Verwysings[wysig]