Thorn, Nederland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Thorn
Die abdykerk met die witte huise
Die abdykerk met die witte huise
Vlag van Thorn
Vlag
Wapen van Thorn
Wapen
Ligging van Thorn in Limburg
Ligging van Thorn in Limburg
Koördinate: 51°10′00″N 5°50′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie NL-LimburgVlag.svg Limburg
Munisipaliteit Maasgouw vlag.svg Maasgouw
Oppervlak
 - Dorp 6,68 km²  (2,6 vk m)
 - Land 4,68 km² (1,8 vk m)
 - Water 2 km² (0,8 vk m)
Bevolking (1 November 2006)
 - Dorp 2 594
 - Digtheid 553/km² (1 432,3/myl2)
Poskode 6017
Skakelkode(s) 0475

Thorn (Limburgs: Toear) is 'n dorpie in die Nederlandse provinsie Limburg. Die voormalige munisipaliteit het sowat 2 600 inwoners (2006) en 'n oppervlakte van 6,7 km². Sedert 2007 behoort Thorn tot die gebied van die nuwe munisipaliteit Maasgouw. Die dorpie grens aan die Belgiese provinsie Limburg en byna aan die Maas-rivier.

Thorn word Die Witte Stadjie genoem, omdat die huise in die middedorp sedert die Napoleontiese tyd wit geverf word. Die huise staan gegroepeer rond die Gotiese Sint-Michaëlkerk, 'n abdykerk wat gedeeltelik tot die 14de eeu terugdateer.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Thorn (kategorie)