Tielman Susato

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tielman Susato
Tielman Susato Gravure.jpg
Geboorte omstreeks 1510/15
Afsterwe ná 1570
Beroep(e) Musikant en komponis
Genre(s) Renaissance
Portal.svg Musiekportaal

Tielman Susato is gebore in ongeveer 1510/15 en het rondom 1570, tydens die Renaissance gesterf. Hy was 'n musikant en komponis. Hy het in 1543 die eerste drukkery vir musiek in Antwerpen gestig.

Eksterne skakels[wysig]