Tiger Woods

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tiger Woods besig om 'n dryfdemonstrasie te gee aan boord van die USS George Washington

Eldrick Tiger Woods (gebore 30 Desember 1975), seun van Earl en Kultida Woods, word as een van die beste gholfspelers in die geskiedenis van die spel beskou. Teen Desember 2005, op die ouderdom van slegs 30 jaar, kon Woods reeds 11 oorwinnings in toernooie in die PGA Tour agter sy naam skryf.

Woods se vernaamste oorwinnings:

Eksterne skakels[wysig]