Trier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Trier
TrierKornmarkt.JPG

Kaart Wapen
Lage der kreisfreien Stadt Trier in Deutschland.PNG
Trier Rheinland-Palatinate Germany CoA.svg
Vlag
Flagge Trier.png
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of Rhineland-Palatinate.svg Rynland-Palts
 Koördinate 49°46′N 6°39′O
 Stigting 16 v.C. (Augusta Treverorum)
 Stadstatus 16 v.C. (Augusta Treverorum)
 Oppervlakte:  
 - Totaal 117,13 vk km
 Hoogte bo seevlak 130 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 106 284[1]
 - Bevolkingsdigtheid 907/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Klaus Jensen (SPD)
 Amptelike Webwerf trier.de

Trier is 'n stad in die Duitse deelstaat Rynland-Palts. Die stad het 106 284 inwoners in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 117,13 km². Trier lê teen die Moeselrivier. Die Romeinse monumente van Trier, die Katedraal van St. Peter en die Kerk van Ons Dame is in 1986 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]