Tsou Yen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Tsou Yen (350 v. C. - 270 v. C.) word gereken as die eerste bekende, praktiserende Alchemis. Hy het die geskrif: "Die deugde waarvolgens die Vyf Keisers regeer het" Tsou Yen se benadering tot Alchemie was diep beïnvloed deur Taoïsme en die benadering van Jin en Jang

Verwante boeke[wysig]

2001, P Marshall, The philosopher's stone - A quest for the secrets of alchemy, Pan Macmillan, 20 New Wharf Road, London N1 9RR