UEFA Intertoto-beker

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Spring na: navigasie, soek

Die Intertoto-beker is 'n beker-toernooi vir Europese sokkerspanne wat tussen 1961 en 2009 gespeel is. Die toernooi was die laagste van die UEFA georganiseerde toernooie gewees en is in 2009 met die UEFA-beker saamgesmelt om die UEFA Europa League te vorm.

Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale