Valcourt, Quebec

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Valcourt
Valcourt.jpg
Ligging van Valcourt op 'n kaart (Quebec)
Valcourt
Valcourt
Koördinate: 45°29′28″N 72°18′54″W
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Quebec
Region Estrie
Regionale County Val-Saint-François
Stigting 1802
Geïnkorporeer op 19 Oktober 1929
Regering
 - Burgemeester Laurian Gagné
Oppervlak
 - Land 5,03 km² (194 vk m)
Hoogte 365 m (1 198 vt)
Bevolking (2006)
 - Dorp 2 349
 - Digtheid 467,3/km² (1 210/vk m)
Tydsone EST (UTC-05:00)
 - Somer (DST) EDT (UTC-04:00)
Poskode J2A-J2C, J2E
Skakelkode(s) 819
Webwerf: valcourt.ca
'n Bombardier-sneeumobiel uit die jaar 1951

Valcourt is 'n dorp in die administratiewe gewes Estrie in die suide van die Kanadese provinsie Quebec, sowat 130 kilometer van Montreal af geleë, met 'n oppervlakte van 5,03 vierkante kilometer en 2 349 inwoners (2006).

Die dorp staan bekend as die Capitale mondiale de la motoneige ("Wêreldhoofstad van die sneeumobiel"), nadat die plaaslike nyweraar Joseph-Armand Bombardier (1907-1964) hier in 1942 sy eerste sneeumobiel-fabriek gestig het. Die huidige maatskappy Bombardier Recreational Products vervaardig Sea-Doo-watervoertuie en Ski-Doo-sneeumobiele in Valcourt.

Eksterne skakels[wysig]