Vertaalkunde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir inligting oor vertalers in rekenaarwetenskap, sien vertalerkonstruksie.

Vertaalkunde is die studie van vertaling by natuurlike tale. Terwyl vertaling verwys na die oordrag van 'n teks in 'n brontaal na 'n teikentaal. 'n Doel wat deur vertalers gestel word is om ekwivalensie te bereik tussen die twee tekste.

Die veld sluit ook in:

Velde wat hiermee verband hou is:

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Vertaalkunde (kategorie)