Visordes van Suider-Afrika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die volgende vis ordo kom aan die Suid-Afrikaanse kus of binneland voor. Dit sluit die superklasse kraakbeen (Chondrichthyes) en beenvisse (Osteichthyes) in.

Nommer Orde Beskrywing Klas Superklas
1 Albuliformes Beenvisagtiges Straalvinvisse Beenvisse
2 Anguilliformes Palings Straalvinvisse Beenvisse
3 Atheriniformes Straalvinvisse Beenvisse
4 Aulopiformes Straalvinvisse Beenvisse
5 Beloniformes Straalvinvisse Beenvisse
6 Beryciformes Straalvinvisse Beenvisse
7 Carcharhiniformes Grondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
8 Characiformes Straalvinvisse Beenvisse
9 Chimaeriformes Chimaeras Holocephali Kraakbeenvisse
10 Clupeiformes Harings, sardyne en Ansjovisse Straalvinvisse Beenvisse
11 Coelacanthiformes Selakante Vleisvinvisse Beenvisse
12 Cypriniformes Straalvinvisse Beenvisse
13 Cyprinodontiformes Straalvinvisse Beenvisse
14 Elopiformes Straalvinvisse Beenvisse
15 Gadiformes Kabeljouagtiges Straalvinvisse Beenvisse
16 Gobiesociformes Klipsuiers Straalvinvisse Beenvisse
17 Gonorynchiformes Sand en Melkvisse Straalvinvisse Beenvisse
18 Hexanchiformes Koei en Frilletjieshaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
19 Lamniformes Haringhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
20 Lampriformes Straalvinvisse Beenvisse
21 Lepidosireniformes Suid-Amerikaanse en Afrika longvisse Vleisvinvisse Beenvisse
22 Lophiiformes Hengelaars Straalvinvisse Beenvisse
23 Mugiliformes Harders Straalvinvisse Beenvisse
24 Myliobatiformes Pylstertagtiges Elasmobranchii Kraakbeenvisse
25 Ophidiiformes Kuskpalings Straalvinvisse Beenvisse
26 Orectolobiformes Tapythaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
27 Osmeriformes Straalvinvisse Beenvisse
28 Perciformes Baarsagtiges Straalvinvisse Beenvisse
29 Pleuronectiformes Platvisse Straalvinvisse Beenvisse
30 Pristiformes Saagvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse
31 Rajiformes Sandkruipers en Rôe Elasmobranchii Kraakbeenvisse
32 Salmoniformes* Salms & forelle Straalvinvisse Beenvisse
33 Scorpaeniformes Straalvinvisse Beenvisse
34 Siluriformes Babers Straalvinvisse Beenvisse
35 Squaliformes Hondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse
36 Synbranchiformes Moeras palings Straalvinvisse Beenvisse
37 Syngnathiformes Pypvisse & Seeperdjies Straalvinvisse Beenvisse
38 Tetraodontiformes Straalvinvisse Beenvisse
39 Torpediniformes Drilvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse
40 Zeiformes Straalvinvisse Beenvisse
  • Spesies van hierdie orde is na Suid-Afrika ingevoer en het voorheen nooit natuurlik hier voorgekom nie.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]