Wêreldbond van Bybelgenootskappe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Wêreldbond van Bybelgenootskappe is ’n wêreldwye vereniging vir Bybelgenootskappe. In 1946 het afgevaardigdes uit 13 lande saam die Wêreldbond gestig, met die doel om die aktiwiteite van Bybelgenootskappe te koördineer. Die eerste hoofkantore was in Londen en Genève.[1] Die huidige sekretaris-generaal van die Wêreldbond van Bybelgenootskappe is Michael Perreau.

Geaffilieerde genootskappe[wysig]

Die Wêreldbond bestaan uit 145 genootskappe, wat in meer as 200 lande en streke werksaam is. [2] Dit sluit in:

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]