Waranasi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Waranasi
वाराणसी
Varanasiganga.jpg

Kaart Vlag
WikiprojectIndiacities varanasi.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Oetarpradesj
 Koördinate 25°19′N 83°00′O
 Gestig op Voor 5000 jaar
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 550 vk km
 Hoogte bo seevlak 80,71 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2001) 3 147 927
 - Bevolkingsdigtheid 1 995/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC +5:30
 Burgemeester Kaushlendra Singh

Waranasi of Banares is 'n groot stad aan die wesoewer van die Gangesrivier in die Indiese staat van Oetarpradesj. Die stad lê in die noorde van die land en is een van die heiligste stede vir Hindoeïsme in die wêreld. Waranasi het 'n bevolking van 3 147 927 inwoners maar is slegs die 28ste grootste stad in Indië.

Sien ook[wysig]