Watt per meter-kelvin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Merge-arrows.svg   Hierdie artikel behoort versmelt te word met Termiese geleidingsvermoë.

Watt per meter-kelvin of W/mK is 'n afgeleide eenheid van die SI-stelsel.

Dit is die eenheid waarin termiese geleidingsvermoë gemeet word.