Weskuskreef

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Weskuskreef
'n J. lalandii individu sonder sy voelers.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Arthropoda
Subfilum: Crustacea
Klas: Malacostraca
Orde: Decapoda
Familie: Palinuridae
Genus: Jasus
Spesie: J. lalandii
Binomiale naam
Jasus lalandii
(H. Milne-Edwards, 1837)
Sinonieme

Palinurus lalandii H. Milne-Edwards, 1837

Die Weskuskreef (Jasus lalandii) kom slegs aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voor. Dit staan ook bekend as die Kaapse Kreef. Sy kleur is oranje tot bruin en hy word 30cm lank. Dit maak 'n gesogte dis en kreefduik word streng gereguleer.

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. A. Cockcroft, M. Butler, A. MacDiarmid & R. Wahle (2009). “Jasus lalandii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 3.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 22 Augustus 2011.