Wikipedia:Soek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hoe om deur Wikipedia te soek:

Daar behoort 'n klein teksveld aan die bokant van u skerm te wees, wat Soek gemerk is, net na Lees, Wysig en Wys geskiedenis. Tik eenvoudig waarvoor u soek in hierdie veld en druk jou Enter-sleutel, of kliek op die vergrootglas-koppie.

Die belangrikste om te onthou is: moenie soek vir slegs woorde in aanhalingstekens nie. Probeer die soektog sonder aanhalingstekens eerste, en indien dit nie goed genoeg is nie, plaas soveel as moontlik woorde buite die aanhalingstekens of voeg meer terme by om die soektog te vernou.

Sien ook meta:Help:Searching vir meer gedetailleerde inligting oor hoe om doeltreffend te soek.