Wildecineraria

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wildecineraria
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Tribus: Senecioneae
Genus: Senecio
Spesie: S. elegans
Binomiale naam
Senecio elegans
L.

Die Wildecineraria (Senecio elegans) is 'n lae, eenjarige struik wat aan die weskus van Suid-Afrika voorkom. Die blare is sag en harig met kepe en die blare is smaller en vetter by die kus. Die plant dra purperrooi madeliefieblomme met geel harte in die lente. Hulle groei op duine en is ryk aan stuifmeel en lok bye en kewers aan.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]