Xiangyang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Xiangyang
襄阳
Xiangfan city.jpg
Ligging van Xiangyang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Xiangyang
Xiangyang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 32°04′00″N 112°08′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Hubei
Oppervlak
 - Stad 19 700 km²  (7 600 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 820 000
 - Digtheid 300/km² (770/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 710
Webwerf: xiangyang.gov.cn

Xiangyang (Sjinees: 襄阳) is 'n stad in die Sjinese provinsie Hubei met 'n bevolking van 5 820 000 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina noord van die Jangtse geleë. Xiangyang is gevorm uit die twee antieke stede Xiangyang en Fancheng en was tot 2 Desember 2010 bekend as Xiangfan (Sjinees: 襄樊).