Yinchuan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Yinchuan
银川
'n Uitsig oor Yinchuan.
'n Uitsig oor Yinchuan.
Ligging van Yinchuan op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Yinchuan
Yinchuan
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 38°28′00″N 106°16′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Outonome gebied Ningxia
Regering
 - Burgemeester Wang Rugui
Oppervlak
 - Stad 4 467 km²  (1 725 vk m)
 - Stedelik 2 045 km² (790 vk m)
Hoogte 1 100 m (3 608 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 1 993 088
 - Stedelik 1 290 170
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 630/km² (1 600/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 750000
Skakelkode(s) 951
Webwerf: yinchuan.gov.cn

Yinchuan (Sjinees: 银川) is 'n stad in die Sjinese outonome gebied Ningxia met 'n bevolking van 1 993 088 in 2010. Die stad is in die noorde van Sjina en suid van die grens tot Mongolië geleë. Deur Yinchuan vloei die Geelrivier en die naam van die stad beteken "silwer rivier". Dit het as hoofstad van die westelike Xia-ryk gedien.