York University

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
York University
Yorkunicrest1.png
Wapen van die York University

Leuse: Tentanda via
Leuse in Afrikaans: Die manier moet probeer word
Leuse in Engels: The way must be tried
Gestig: 1959
Tipe: Openbare universiteit
Befondsing: $373 miljoen[1] (CAD)
Kanselier: Roy McMurtry
President: Mamdouh Shoukri
Personeel: 7 000
Voorgraadse studente: 48 000[2]
Nagraadse studente: 5 900
Ligging: Toronto, Ontario, Kanada
43°46′23″N 79°30′13″W Koördinate: 43°46′23″N 79°30′13″W
Kampus: stedelik / voorstedelik, 185 ha (457,14 hektaar)
Kleure:           Rooi en wit
Bynaam: York Lions
Gelukbringer: Leeu
Affiliasies: AUCC, CARL, IAU, COU, CIS, OUA, CUSID, Fields Institute, Ontario Network of Women in engineering, CBIE, CFS, CUP.
Webtuiste: yorku.ca
Die York Universiteit
York Universiteit se Scott-biblioteek.

Die York Universiteit is die grootste staatsuniversiteit van Toronto in Ontario, Kanada.[3] Dit is in 1959 gestig en is die tweede grootste universiteit in die land.[4][5]

Die universiteit, in die besonder die fakulteite van wetenskap en ingenieurswetenskap, neem aan die Kanadese Ruimteprogram deel. Hulle is ook bekend vir hulle besigheidskool en fakulteit van regsgeleerdheid.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Financial Statement | York University”. (PDF) URL besoek op 3 Junie 2014.
  2. (en) Enrolment by university | AUCC”. Aucc.ca. URL besoek op 3 Junie 2014.
  3. (en) York University School of Social Work”. Yorku.ca: 2009-01-06. URL besoek op 2014-01-06.
  4. (en) Schulich School of Business. “Schulich School of Business Global Rankings”. Schulich.yorku.ca. URL besoek op 2014-01-06.
  5. (en) The 2011 Maclean's Law School Rankings”. Oncampus.macleans.ca: 2011-09-15. URL besoek op 2014-01-06.

Eksterne skakels[wysig]