Yukikaze

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Yukikaze in Desember 1939.

Die Yukikaze was 'n torpedojaer van die Japanese vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Sy het 2 033 ton water verplaas en twee turbines van 52 000 skeeps perdekrag het 'n snelheid van 35.5 knope verseker. Sy was toegerus met ses 5-duim kanonne en agt 24-duim torpedo buise. Die Yukikaze het die onderskeid behaal dat sy aan feitlike elke seeslag in die Stille Oseaan deelgeneem het sonder om self getref te word.

Bron[wysig]