Gaan na inhoud

Retrovirus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 15:25, 10 September 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Retrovirusse is enkelstring-RNS-virusse met ’n positiewe polariteit en ’n DNS-tussenstadium. By die infeksie van die gasheer vervaardig die virus DNS van sy RNS-genoom – die teenoorgestelde proses as normaalweg, waar DNS in RNS omgesit word (dus "retro", omgekeerd).

Hul naam word aangedui met "RT" agteraan gevoeg. ’n Voorbeeld is die MI-virus, wat ’n ssRNA-RT-virus is.