Gaan na inhoud

Diaspora

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 11:04, 15 Januarie 2019 (thumb → duimnael)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Kaart van die Somaliese diaspora.
Kaart van die Persiese diaspora.

'n Diaspora (in Oud-Grieks: διασπορά; verstrooiing, uitsaaiing) is die grootskaalse verspreiding van 'n volk oor verskillende dele van die wêreld. Soms verwys dit spesifiek na die Joodse diaspora. Die verskynsel kom egter onder verskeie volke voor.

Sien ook

[wysig | wysig bron]